+27 12 653 8442 info@expeditionnorth.co.za
0 Items

Careers

Expedition North Polokwane

Verkope Assistent

Ons benodig die dienste van ‘n dinamiese en energieke persoon met ‘n bewese rekord in kleinhandel bestuur vir ons tak in Mall of the North, Polokwane.

Ons is op soek na ‘n persoon met die talent om ons strewe van kwaliteit diens en produkte aan ons kliënte ten uitvoer te bring deur die bestuur van ons winkel. Voorkeur sal gegee word aan persone met uitstaande leiereienskappe.

Integriteit is ‘n voorvereiste vir die pos.  

Kompeterende vergoedingspakket, kleretoelae, prestasie bonus en lidmaatskap van ‘n mediese fonds word aangebied.